Aanvaarbaarheid van 'n nuwe model vir technikonopleiding inbiblioteek- en inligtingkunde: 'n Delphi-studie

  • A.J. Van Vuren Gold Fields Library and Information Centre, Technikon SA
  • Berendien L. Oosthuizen Departement Inligtingstudies, Randse Afrikaanse Universiteit

Abstract

Acceptability of a new model for technikon training in library and information science: a Delphi study. In view of the changed political and social situation in South Africa which impacts directly on tertiary education, an investigation was conducted on the possibility of changing the qualification structure of the library and information science course at a technikon. This article reports on the testing of the level of acceptance in the information profession of a proposed new model for the qualification structure. The research was done by means of a Delphi study. The most important result was that the professional community supports a changed qualification structure for technikon lraining through distance education. Problems were pointed out that might arise from the implementation of such a changed qualification structure.In die lig van veranderde politieke en sosiale omstandighede in Suid-Afrika wat 'n direkte invloed op tersiere onderrig het, is navorsing gedoen oor moontlike veranderinge in die kwalifIkasieslruktuur van biblioteek- en inligtingkunde by 'n technikon. In hierdie artikel word verslag gedoen oor die aanvaarbaarheid van 'n nuwe model vir die inligtingspraktyk. Die ondersoek is gedoen deur middel van 'n Delphi-studie. Die belangrikste bevinding van die studie was dat die beroepsgemeenskap die wenslikheid van 'n veranderde kwalifIkasieslruktuur vir technikonopleiding deur medium van afstandsonderrig ondersteun. Probleme met belrekking tot die implementering van 'n veranderde kwalifIkasiestruktuur is wei uitgewys.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2014-01-26
Section
Research Articles